Oudsbergen
Voorkoms
Oudsbergen | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
Natuurgebied die Oudsberg | |
Ligging van die Oudsbergen-munisipaliteit in die provinsie Limburg | |
| Koördinate: 51°03′N 5°36′O / 51.050°N 5.600°O | |
| Land | |
| Provinsie | Limburg |
| Arrondissement | Maaseik |
| Stigting | 2019 |
| Regering | |
| • Burgemeester | Lode Ceyssens (CD&V) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 116,24 km2 (44,88 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 23 532 |
| • Digtheid | 202/km2 (520/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+1 (IST) |
| • Somertyd | UTC+2 (IDT) |
| Poskode | 3660, 3670 |
| Skakelkodes | 011, 089 |
| Bestuurlike sentrum | Meeuwen |
| Webwerf | www.oudsbergen.be |
Oudsbergen is 'n munisipaliteit in die Belgiese provinsie Limburg, met 'n bevolking van sowat 24 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 116 km². Hierdie munisipaliteit is op 1 Januarie 2019 opgerig uit die samesmelting van die Meeuwen-Gruitrode en Opglabbeek munisipaliteite. Oudsbergen is vernoem na die Oudsberg, wat die grootste en hoogste duin van Vlaandere is.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Oudsbergen is:
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oudsbergen.- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit