Norfolk
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die graafskap in Engeland. Vir die eiland in die Stille Oseaan, sien Norfolkeiland.
| Norfolk | |
|---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
| Seremoniële graafskap Norfolk | |
| Hoofstad | Norwich |
| Oppervlakte | 5 371 km² |
| Bevolking | 898 400 (2017) |
| Bevolkingsdigtheid | 166 inw./km² |
| Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
| Streek | Norfolk |
| Administratiewe setel | Norwich |
| ISO 3166-2: | GB-NFK |
| Oppervlakte | 5 371 km² |
| Bevolking | 898 400 (2017) |
| Bevolkingsdigtheid | 166 inw./km² |
| Webtuiste | www.norfolk.gov.uk |
| Distrikte en Unitêre owerhede | |
| |
Norfolk (uitgespreek /ˈnɔrfək/) is 'n graafskap in die ooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suffolk in die suide, Lincolnshire in die suidweste en Cambridgeshire in die weste. Norwich, Norfolk se hoofstad (county town) en grootste stad, het 'n bevolking van sowat 215 000.[1] Die graafskap sluit ook in die stede Great Yarmouth en King's Lynn.
Norfolk het in 2017 'n geskatte bevolking van 898 400 gehad en is daarmee die 26ste grootste graafskap in die land.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) 2011-sensus (VK)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Norfolk.- (en) Toerisme-inligting oor Norfolk op Wikivoyage
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Norfolk-toerisme
