Hypocalyptus
Voorkoms
| Hypocalyptus | |
|---|---|
| Hypocalyptus sophoroides | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Rosids |
| Orde: | Fabales |
| Familie: | Fabaceae |
| Subfamilie: | Faboideae |
| (geen rang): | Meso-Papilionoideae |
| Tribus: | Hypocalypteae |
| Genus: | Hypocalyptus Thunb., (1800) |
| Spesies | |
|
| |
Hypocalyptus is 'n genus van struike of klein boompies wat behoort tot die familie Fabaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Hypocalyptus coluteoides (Lam.) R.Dahlgren
- Hypocalyptus oxalidifolius (Sims) Baill.
- Hypocalyptus sophoroides (P.J.Bergius) Baill.
Al drie spesies is deel van die fynbos.