Bowkeria
Voorkoms
| Bowkeria | |
|---|---|
| Bowkeria verticillata | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Klade: | Lamiids |
| Orde: | Lamiales |
| Familie: | Stilbaceae |
| Genus: | Bowkeria Harv., (1859) |
| Spesies | |
|
| |
Bowkeria (skulpblombosse) is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Stilbaceae. Die genus is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Bowkeria citrina Thode
- Bowkeria cymosa MacOwan
- Bowkeria verticillata (Eckl. & Zeyh.) Schinz