soektog
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
|  soektog  |  soektogte   |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
|  soektoggie  |  soektoggies  |
- soekâĒtog
  Â
Betekenisse
- Poging om iets/iemand te vind; reis wat vir die doel onderneem word.
  Â
Voorbeeldsinne
- 'n Soektog na die vermiste kinders is van stapel gestuur.
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â soektog | |||
|---|---|---|---|