Gaan na inhoud

praat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sy praat 'n hond uit 'n bos uit.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek praat  
Verlede Tyd  ek  het gepraat    
Teenwoordige deelwoord pratende   
Verlede deelwoord geprate   
   
(lĂȘer)

    Betekenisse

Iets sĂȘ; met die stem uiter; gedagtes hardop uitspreek; gesels.

    Voorbeeldsinne

Ons praat baie, maar luister maar min.

    Antonieme

luister

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: talk(en)
Esperanto: paroli(eo)
Nederlands: praaten(nl)
Enkelvoud Meervoud
  praat    —    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  praatjie     praatjies  

    Betekenisse

Die handeling van praat.

    Voorbeeldsinne

Hy het met 'n vreemdeling aan die praat geraak.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: talk(en)
Nederlands: praat(nl)
Hulp:IPA: [prat]
   
(lĂȘer)

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van praten
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van praten
  3. gebiedende wys van praten

    Voorbeeldsinne

1.: Ik praat.
2.: Praat je?
3.: Praat!
Enkelvoud Meervoud
  praat m    —    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  praatje     praatjes  

    Betekenisse

Praat

    Voorbeeldsinne

«Hou op met die ontmoedigende praat!»
Hou op met die ontmoedigende praat.