por
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| por | porre |
- 'n Aanmoedigende stoot in die sy
- Opvoeders moet die porre aanpas by hulle eie kontekste. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | por |
| Verlede Tyd | ek | het gepor |
| Teenwoordige deelwoord | porrend | |
| Verlede deelwoord | geporde | |
- Om 'n aanmoedigende stoot in die sy te gee; om aan te moedig
- Meld aan as jy gepor word om dit te doen.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|