peil
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
|  peil  |  peile  |
  Â
Betekenisse
- Die vlak of standaard waarop iets bestaan of waarteen dit voortgaan of verloop.
  Â
Voorbeeldsinne
- Die peil van hul lewensstandaard is besonder hoog.
  Â
Sinonieme
  Â
Homofone
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm  |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd |  ek | peil  |
| Verlede Tyd |  ek |  het gepeil     |
  Â
Betekenisse
- Om die vlak, omvang of grootte van iets te bepaal deur van meting gebruik te maak.
  Â
Voorbeeldsinne
- U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie...
  Â
Sinonieme
- bepaal, vasstel, meet
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â | |||
|---|---|---|---|