Gaan na inhoud

klink

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek klink  
Verlede Tyd  ek  het geklink    
Teenwoordige deelwoord klinkende   
Verlede deelwoord geklonke
geklinkte   
   
(lêer)
  1. om 'n sekere klank te produseer
  2. om metaal aan metaal met 'n spiker vas te maak
  1. O, die liggies het geblink en die glasies het geklink
    Ek dans toe met n tannie wat van talcum powder stink[1]
  2. Die klinkgat op die geklonke voorwerp moet glad ooreenkom met die klinknagel, en die interferensiehoeveelheid moet nie te groot wees nie.[2]
«Jou doppie is geklink»
Dit is verby. Jy het jou kans gemis.