Paderborn
Voorkoms
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 51°43′N 8°45′O / 51.717°N 8.750°O |
| Stigting | 777 |
| Stadstatus | 924 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 179,5 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 110 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (31 Desember 2011) | 147 688[1] |
| - Bevolkingsdigtheid | 823/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| - Somertyd | UTC +2 (MEST) |
| Burgemeester | Michael Dreier (CDU) |
| Amptelike Webwerf | paderborn.de |
Paderborn (Nederduits: Patterbuorn) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 147 688 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 179,5 km². Die naam is afgelei van die rivier Pader en -born, 'n Oud-Duitse woord vir 'n bron. In 1975 het Paderborn verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 15 Desember 2012.


