Katherine Justice
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Katherine Justice | |
| Geboorte | 28 Oktober 1942 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Katherine Justice (gebore 28 Oktober 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 5 Card Stud (1968) en in die televisiereekse Ryan's Hope (1975) en Simon & Simon (1981).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: 5 Card Stud
- 1972: The Stepmother
- 1972: Limbo
- 1973: Frasier, the Sensuous Lion
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1966: Preview Tonight
- 1970: The Psychiatrist
- 1975: Ryan's Hope
- 1981: Simon & Simon
- 1987: The Richard Bey Show
- 1991: Dangerous Women
- 2014: The Nevermore Chronicles
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: Prescription: Murder
- 1975: Dead Man on the Run
- 1982: Bush Doctor