David Farragut
Voorkoms
| David Farragut | |
|---|---|
| Geboortedatum | 5 Julie 1801 |
| Geboorteplek | Knoxville, Tennessee |
| Sterfdatum | 14 Augustus 1870 (69 jaar oud) |
| Sterfplek | Portsmouth, New Hampshire |
| Lojaliteit | |
| Diens/Tak | Amerikaanse Vloot |
| Jare in diens | 1810–1870 |
| Rang | admiraal |
| Veldslae/oorloë | Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812 Meksikaans-Amerikaanse Oorlog Amerikaanse Burgeroorlog |
David Glasgow Farragut (5 Julie 1801 – 14 Augustus 1870) was 'n Amerikaanse admiraal tydens die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812, die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog en die Amerikaanse Burgeroorlog.
David Farragut was die seun van George Farragut ((ca) Jordi Farragut), 'n vlootoffisier van die Amerikaanse Vloot tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog.