Corey Reynolds
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Corey Reynolds | |
| Geboorte | 3 Julie 1974 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Corey Reynolds (gebore 3 Julie 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminal (2004), Hairspray (2007), en Triple Nickles, en in die televisiereeks The Closer (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: The Terminal
- 2007: Hairspray
- 2011: The Wereth Eleven
- Triple Nickles
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: The Closer
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- Resident Alien